Brokart

Enquiries
Tel.: +31 (0)6 1272 4584

Contact

For more information or any questions

De Wijk
The Netherlands

kimberleymoegoe@gmail.com

Hou jy van my werk? Laat weet asb.

Die grondpad, nooit heeltemaal reguit of vlak
Vat sy rigting stadig maar seker deur die landskap
gaan hy waar hy moet, so gemaak en ook so gelos
nes ‘n veldpadje maar met padskrapers uitgetrap,
reg vir jou om daai stowwige avontuur aan te vat.

IMG_4746